SportSportSportSport

VHK oorrompel Harlequeens met 13-0

Dit gebeur nie elke dag dat 'n span 13 doele in een wedstryd aanteken nie...

VANDERBIJLPARK. – Die Vereeniging Hokkieklub (VHK) se eerste span het Sondag in Randburg vir Harlequeens met 13-0 in hulle liga-kragmeting oorrompel.
Drie VHK-spelers Jeanne-Marié Van der Walt,Elisma Luther en Alicia Meyer het ‘n driekuns aan doele behaal.
Nanique Keyser is as die Speler van die Wedstryd aangewys. Die span het uitstekende gekommunikeer en mekaar aangevul en die eindtelling onderstreep tot watter mate hulle die kragmeting oorheers het.
Puntemakers: VHK 13: Doele: Jeanne-Marié Vd Walt (3), Elisma Luther (3), Alicia Meyer (3), Denise King, Nanique Keyser, Alme Jordaan en Kriekie Van Deventer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button