
VANDERBIJLPARK. – Daar het verlede Vrydag groot opgewondenheid geheers toe die Laerskool DF Malherbe sy jaarlikse mini-sportdag aangebied het.
Skole van regoor die Vaal se netbal en rugbyspanne het hulle vaardighede ten toon gestel. Oud en jonk het van die kantlyn af die kleinspan aangemoedig.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
