SportSportSportSport

Rhinoweek skop af met ‘n knal

Die kalk en hare gaan vandeesweek tydens die Rhinoweek waai.

VANDERBIJLPARK. – Dag een van die gesogte Rhino Hoërskole streeksweek was vandag op die VUT Isak Steyl-stadion weer ʼn vertoonsvenster vir skolerugby.

Die week wat in 2015 deur Dries van Heerden in die lewe geroep is, het sy babaskoen ontgroei en word elke jaar net groter en groter.

ʼn Rekordgetal van 41 spanne ding vanjaar teen mekaar mee en gemeet aan die gehalte van spel wat op die eerste dag opgelewer wag daar baie opwinding.

More (29 Junie) geniet die spanne ʼn rusdag maar Vrydag en Saterdag gaan die nerwe weer waai.

Die baplings vir 30 Junie is:

:

 

Die spanne het mekaar met oorgawe tydens die Rhino week in Vanderbijlpark aangedurf. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button