Overvaal se eerste rugbyspan in aksie teen LouisTruchardt. Foto: Ettienne van Rensburg
VEREENIGING. – Die rugbygode het Saterdagoggend vir die HS Overvaal se eerste rugbyspan geglimlag toe hy Louis Trichardt in die uitespele van die Noordvaal-liga met 22-19 geklop het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za