SportSportSportSport

Hoekie-hokkie op die kruin van die golf

Om die Noordvaal-hokkiekompetisie te wen is enige span se droom

VANDERBIJLPARK. – Die eerste hokkiespan van die HS Driehoek het sy stoutse verwagtinge oortref toe hy die naweek as die Noordvaal mediumskole hokkielampioen gekroon is.

Die Hoekies se eerste seunsspan het ‘n 7de plek losgespeel en sy o.16-seunsspan het 12de geeindig.

‘n Speler van die Hoekies se eerste hokkiespan in aksie tydens die Noordvaal-kompetisie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button