SportSportSportSport

Drie uit drie vir Dokkies

Die Dokkies is tans die pasaangeër in die plaaslike kriektliga

MEYERTON. – Die eerste krieketspan van die Hoërskool Dr. Malan is op ‘n segetog in die plaaslike hoërskoleliga om te bepaal wie uiteindelik tot die Noordvaal-kompetisie gaan deurdring. Die Dokkies het Saterdag teen die heidelberg Volkskool sy derde oorwinning in ‘n ry behaal.

Die Meyertonners het Vokies vir 197/10 uitgeboul waarna slegs 35 beurte benodig het om 198/5 aan te teken om met 5 paaltjies te seëvier. Die Dokkies se top kolwers was: Luhan Roux  (65) en Juan Jardin (57). Die swenspan se voorste paaltjievrate was Dewald Erasmus en Tristan Ashwin wat albei drie paaltjies laat kantel het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button