VANDERBIJLPARK. – Die Valke Sewestoernooi om vir die Noordvaal-kompetisie te kwalifiseer is die afgelope naweek deur HS Transvalia met onderskeiding aangebied.
In die o.15-kompetisie het Heidelberg Volkskool koning gekraai, terwyl EG Jansen die septer in die o.17-kompetisie geswaai het.
Die top drie spanne in elke afdeling dring nou tot die Noordvaal-kompetisie deur.





















































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
