Local newsNews

Gemoedsrus om geliefde se graf te besoek

AfriForum sal weer die Vanderbijlpark Begraafplaas patroleer. Klik op die skakel vir meer besonderhede oor datum en tyd.

VANDERBIJLPARK – AfriForum Vanderbijlpark sal weer 1 November patrollie doen by die Vanderbijlpark Begraafplaas.

Tussen 11:00 en 14:00 kan mense met ʼn geruste hart die begraafplaas besoek. AfriForum sal weer verskeie lede daar hê om besoekers se veiligheid te waarborg.

Hierdie is ʼn gratis diens wat hul aan die gemeenskap bied. Dit is hartseer om te sien in hoe ʼn mate die Vanderbilpark begraafplaas agteruitgaan. Dit is ten spyte van verskeie organisasies wat al daar probeer skoonmaak het.

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit misluk klaaglik in hul taak om die begraafplaas skoon, netjies en veilig te hou.

Ons is dankbaar vir die AfriForum lede wat hul tyd afstaan om daar te wees vir die gemeenskap.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button