VANDERBIJLPARK. – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se sending na die ASA Landloopkampioenskap in Porth Elizabeth was ‘n sukses.
Petrus Fourie van AVT het die mans 80 oor 4km in ‘n tyd van 00:27:43 gewen en die immergroen Marietjie Ceronio het die vroue wedloop 65 oor 4km in goeie tyd van 00:18:56 gewen.
‘n Jong Valie wat gerus dopgehou kan word, is Xante Harris wat tweede in die dogter 12 oor 3km in tyd van 00:10:52 geeindig het. In die senior mans-wedloop oor 2km het Teboho Moloi in ‘n tyd van 00:05:58 derde geeindig.
Marietjie CeronioXanté HarrisPetrus Fourie van AVT het die mans 80/4km in ‘n tyd van 00:27:43 gewen
Die Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie HeynekeDie Turkoois, oranje en wit frokkies van AVT in aksie tydens die 2023 ASA Landloopkampioenskap in Port Elizabeth. Foto: Annamarie Heyneke
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za