SportSportSportSport

Valia-krieket kraai koning

HS Transvalia se harde werk in die af seisoen het gewerk

VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se o.14A-krieketspan het  ʼn puik seisoen beleef en is as die Sedibeng kampioen gekroon nadat hy in al ses sy ligawedstryd oorheers het.  Die spelers en afrigters het hard gewerk in die af seisoen en die vrugte gepluk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button