SportSportSportSport

Slimkoppe maak die regte skuiwe

Valia se skaakspelers is slaggereed om hulle pionne, lopers, ruiters en kastele die praatwerk te laat doen

VANDERBIJLPARK. – Wanneer die Gauteng Skaakkampioenskap op 13 en14 Januarie 2024 plaasvind gaan nege spelers van die HS Transvalia hulle op die swart en wit blokkiesslagveld laat geld. Ure en jare se bloedsweet en inspanning sal hopelik dan beloon word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button