SportSportSportSport

SHS-krieketspelers pronk by Vrystaat-proewe

Sasolburg is die naweek goed verteenwoordig tydens die Vrystaat Krieketproewe

SASOLBURG. – Die Sasolburg HS (SHS) loop breëbors rond nadat ses van sy krieketspelers die naweek in Bloemfontein die Fezile Dabi o.16 en o.18-krieketspanne by die Vrystaatkrieket-proewe verteenwoordig het.
Die SHS -krieketspelers wat aan Vrystaat Krieketproewe deelgeneem het, is van links: Liam Singleton, Meyer Pretorius, Jan-Hendrik Espach, Henré van Aswegen, Nikhil Sukraj en Wiandré Singleton.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button