VEREENIGING. – Die gesogte Sedibeng Premier Liga (SPL) vir o.11 en o.13-krieketspanne het die naweek op die HS Overvaal se velde met ‘n knal afgeskop.
Die Strikers, Valies Snipers en Jaguars het hulle veldtogte in die reeks met goeie oorwinnings afgeskop.
Eerskomende Saterdag vind die tweede rondte van die reeks plaas. Vir die volledige wedstryd verslag kry die volgende uitgawe van Vaalweekblad wat Vrydag 27 Oktober op die rak verskyn.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
