SportSportSportSport

Dokkies en Valia in Noordvaal kwarteind

Die Vaal se droom om die Noordvaal Kriekettoernooi te wen is steeds lewendig

MEYERTON. – Alle hoop rus nou op die skouers van die HS Dr. Malan en HS Transvalia om  ʼn Noordvaal krieket-titel huis toe te bring.

Nadat beide skole se eerste spanne die naweek uitgeskakel is, kom die Dokkies Saterdag in Nelspruit teen die HS Nelspruit in die kwarteindronde te staan, terwyl Valia op sy tuisveld vir Rustenburg aandurf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button