SportSportSportSport

Valie in WB-oefengroep

Die HS Transvalia se sportfabriek het weer 'n juweel geproduseer

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek het al verskeie nasionale en internasionale sportsterre in rugby, atletiek, krieket, boks en hokkie opgelewer.

Merlise Kock, ‘n oud-leerling aan die HS Transvalia, is ook besig om haar stempel op die sportwêreld af te druk. Sy is onlangs vir die Suid-Afrikaanse Vyf-aan -ʼn-kant hokkiespan se Wêreldbeker-oefengroep vir 2024 gekies. Die toernooi vind van 24 Januarie tot 27 Januarie 2024 in Muscat, Oman plaas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button