VANDERBIJLPARK. – Caitlin Gilliland het tydens die afgelope 2023 Suid-Afrikaanse Gim Spele in Johannesburg haar Gauteng kleure in Ritmiese Gimnastiek verwerf. Die graad8-leerling aan die HS Transvalia het by die spele ‘n gesamentlike tweede plek vir vlak vyf behaal en ‘n tweede plek in die vrye dansreeks. Sy het sesde in die Lint-reeks en sewende in die hoepel-reeks geëindig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
