SportSportSportSport

Oud-Valie verwerf 2 goues saam met Bokke!

Twee goue medaljes vir Valie

SASOLBURG. – Terwyl die hele Suid-Afrika juig oor die Springbokke se Wêreldbeker triomf, het die Vaaldriehoek nog iets om oor breëbors rond te loop.

Die Vaaldriehoekr Bongani Qumbu, ʼn oud-leerling aan die HS Sasolburg, is ʼn legende in eie reg.

 

Bongani saam met die kosbaarste trofee in rugby… Die William Webb Ellis-trofee.
Bongani saam met die Springbokslot, Eben Etsebeth.

Hy het as fiksheidkundige van die Suid-Afrikaanse rugbyspan, twee wêreldtitels saam met die manne in Groen en Goud verwerf.

Knap gedaan Bongani die Vaaldriehoek is trots op jou!

*Vaalweekblad is tans besig om Bongani op te spoor om ‘n volledige berig te skryf. Hou Vaalweekblad se gedrukte weergawe dop. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button