VANDERBIJLPARK. – Die datums vir die onderskeie petoorhandiging seremonies vir 2023 Rhinoweek is bekend.
Na afloop van die onderskeie Rhinoweke word spanne aangekondig wat oorsee gaan toer.
Op 17 en 18 November vind die Laerskole en Streek funksies by die VUT Isak Steyl-stadion plaas. Die provinsiale seremonie kom op 26 November aan die beurt.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
