SportSportSportSport

Valies ryg doele in

De Ringbal Gode het vir Sedibeng by die nasionale toernooi geglimlag

VANDERBIJLPARK. – Sedibeng Ringbal se sending na die nasionale skolebyeenkoms by Camp Discovery van 1 tot 7 Oktober was ‘n reusesukses. Daarvan getuig die bewyse onteenseglik.
Sedibeng het nie net die geesbeker gewen nie, maar spog ook met stringe spelers wat die nasionale spanne gehaal het.

Siya Mpinda, Alec Viljoen en Wynand Stolz van Sedibeng in aksie.

o.15 dogters: SA Uitnodigingspan: Kaitlynne Kotze en Kennedy Lodder. Presidentespan: Jeante Bezuidenhout, Lebogang Makgatha, Mullerine Bronkhorst (k) en Zan-Mari Cilliers. o.11 dogters: SA span: Abigail Smit, Amy Schutte, Dane Weyers, Lea Viljoen ,Anesha Fourie en Yanay van Vught (k). SA Uitnodigingspan: Avah Mc Millan, Avery Gorrie, Lea Kriel en Zarisa Woest. o.17 dogters: SA span: Marionique Henning.
SA Uitnodigingspan: Leani Collins, Nandile Mpinda, Olivia Ferreira en Zoey van der Walt. o.13 dogters: SA span: Beulah Strydom (k), Ofhani Makhatini, Marizel Olwagen en Zanelle Theron. SA Uitnodigingspan: Jan van Vught. o.17 seuns: SA-span:
Adriaan Terblanche en Luk Nel. SA Uitnodigingspan: Thomas Winter en Quen Viljoen. o.13-seuns: Presidentespan: Orifha Makhatini. o.18-seuns: SA Uitnodigingspan: Ayabulela Gxidi en Siyabulela Mpinda.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button