VEREENIGING. – Eerskomende Sondag op die HS Overvaal se velde gaan die Sedibeng Premierliga (SPL) Barbarian o.13-krieketspan sy talente teen die Moembaai ʼn Indiese Toerspan ten toon stel.
Die T20-kragmeting skop om 13:00 af en beloof om groot opwinding op te lewer. Die toerspan het vroeër vandeesweek teen die Laerskool Republiek in Rothdene kragte gemeet.

Die toerspan is met ope arms ontvang en is met egte Vaaldriehoekse gasvryheid bederf.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
