SportSportSportSport

Emmie-wedloop voor die eksamens begin

'n Gesonde vlees huisves 'n gesonde gees. Diegene wat daarin glo kan hulself skop dat hulle dié wedloop misgelooop het

VANDERBIJLPARK. – ‘n Roomys aan die einde van die wedloop!

Dit was vir meeste van die deelnemers die hoogtepunt van die Laerskool Emfulenipark se voor-die-eksamen-pretwedloop.

Die roete het uit plat 2.5km roete bestaan wat die deelnemers kon hardloop of loop. Diegene wat braaf genoeg was kon die roete twee keer voltooi.

Aksie tydens die Laerskool Emfulenipark se Voor-die-eksamen-pretwedlope oor 2.5km en 5km wat Dinsdag 7 November plaasgevind het. Foto” Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button