Dylan Smit is vroeër vandeesmaand as NWU Vaal Rugbyklub se Klubspeler van die Jaar aangewys. By hom is sy afrigters Gunder Williamson (links) en Dewald Pieters.
VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal Rugbyklub het vroeër vandeesmaand sy rugbyspelers vereer vir die harde werk wat hulle vanjaar ingesit het.
Dylan Smit het met die groot toekenning van die aand weggestap toe hy as die Klubspeler van die Jaar én Sewesspeler van die Jaar aangewys is.
*Kyk uit vir vandeesweek se uitgawe van Vaalweekblad vir die volledige storie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za