SportSportSportSport

Roosters of Snipers wie gaan die kroon dra?

Die jaarlikse SPL-reeks bereik more (11 November) 'n hoogtepunt

VEREENIGING. – Die Sedibeng Premierliga T20-reeks vir o.11 en o.13-spanne stuur op ‘n spannende einde af.

Die finale rondte van die reeks word more 11November op die Hoërskool Overvaal se veldebeslis word.In die o.11-kompetisie het die Jaguars bo-aan die punteleer met 10.7 punte geëindig gevolg deur die Strikers met 11.2 punte. Die Casa Ravens (6.6) en Turbo Chargers(2.1) speel hul laaste wedstryd teen mekaar maar dit is van akademiese belang.

Die o.13-kragmeting om 11:00 tussen die Casa Roosters (10.6) en Valies Snipers (10.5) gaan ʼn naelbyter wees. Die wenner sal as die 2023 SPL-kampioen gekroon word.

Die bepalings vir die 11 November is: 08:00: o.11: Casa Ravens vs Turbo Chargers. 11:00: Casa Roosters vs Valies Snipers; 14:00; o.13: Turbo Chargers vs AAA Vincere Vipers.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button