VEREENIGING. – Die Jaguars en Casa Roosters is Saterdag 11 November op die HS Overvaal se krieketvelde onderskeidelik as die Sedibeng Premierliga se o.11en o.13 T20-kamioene vir 2023 gekroon.

*Wees op die uitkyk vir vandeesweek se uitgawe van Vaaalwekblad vir die volledige wedstrydverslag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
