
SASOLBURG. – Sowat 34 atlete van die ArcelorMittal Atletiekklub het op 11 November by die DP de Villiers-stadion aan die Sasolburg Somerwedloop oor 5km, 10km en 15km deelgeneem.
Die wedloop word jaarliks deur Dolf Binneman en sy span van die Sasolburg Attletiekklub met onderskeiding aangebied.
Die amptelike uitslae van die wedloop sal eers later vandeesweek beskikbaar wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
