SportSportSportSport

Fotobeeld van die o.13-SPL eindstryd

VEREENIGING. – Die Casa Roosters het Saterdag 11 November die Valies Snipers in die o.13-eindstryd van die Sedibeng Premierliga geklop.

VEREENIGING. – Die Casa Roosters het Saterdag 11 November die Valies Snipers in die o.13-eindstryd van die Sedibeng Premierliga geklop.

Rohan Forrester, die Kolwer van die SPL-reeks in die o.13-afdeling. se kanonkolf doen die praatwerk. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Rohan Forrester, die Kolwer van die SPL-reeks in die o.13-afdeling. se kanonkolf doen die praatwerk.
Rohan Forrester, die Kolwer van die SPL-reeks in die o.13-afdeling. se kanonkolf doen die praatwerk.
Aron Ambachtsheer, maak gereed om ‘n aflewering af te stuur.
‘n Bouler van die Valies Snipers stuur ‘n aflewering af.
Henrico Cronje van die Valies Snipers word skoongeboul.
Cameron van der Westhuizen voer ‘n sloeghou uit.
Reinhard Verster vier fees nadat hy ‘n paaltjie geneem het.
Pieterjan Vorster (regs) en Henco Roets vier fees nadat ‘n paaltjie gekantel het.

Juan Retief in aksie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button