SASOLBURG.- Die Sasolburg HS spog met twee manne uit hulle geledere wat nader gehark is om die Vrystaat Platteland o.19-krieketspan te brei. SW Smit 'n bekende in krieketkringe is as die afrigter aangewys en sy sal deur die bekwame Nico Roux bestuur word.