
VANDERBIJLPARK. – Die ArcelorMittal Atletiekklub se prysuitdeling vir 2023 het vroeër vandeesmaand plaasgevind.
Peet Fourie (84) wat onlangs eers aan padwedlope begin deelneem het, is as 2023 se Landloop Atleet van die Jaar gekroon.

*Volledige berig sal in die volgende uitgawe van Vaalweekblad verskyn
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
