SportSportSportSport

Ysterman Naudé het sy beste gegee

Die Vaaldriehoek het al vele Suid-Afrikaanse tweekamp en driekamp-atlete opgelewer en Rudolf Naude is een van hulle

VANDERBIJLPARK. – Die Vaal se ysterman Rudolf Naude het die naweek goeie rekenskap van homself by die Ysterman 70.2 Mosselbaai gee.

Hy 13de algeheel geëindig in ‘n tyd 04:21:48 en tweede in sy ouderdomsgroep vir 30-34 jariges.

“Ek het goed gehardloop, maar nie goed genoeg vir die boonste trap (op die podium) nie,” het hy op Facebook te kenne gegee.

Rudolf in aksie.

Daar is nog twee wedlope oor in 2023.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button