VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Eligwa in Vanderbijlpark is daarvoor bekend dat sy leerlinge op verskillende presteer.
Die skool is ook baie trots op sy leerlinge wat presteer in buitemuurse sportsoorte presteer wat nie deur die skool aangebied word nie.
Drie van die skool se leerlinge (Anésha Fourie, Avery Gorrie, Avah Mc Millan ) is onlangs vir SA Ringbal se o.11-Uitnodigingspan gekies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
