
VANDERBIJLPARK. – Indien jy jouself as ‘n generaal ag wat sy storie agter die blokkiesslagveld ken, dan sal jy nie die Queens Gambil Ope Skaaktoernooi wil misloop nie.
Die toernooi vind Saterdag 25 November by die HS Driehoek in Vanderbijlpark plaas. Vir meer inligting kontak Jana by 063 081 9510 of Marius by 084 586 4967. Registrasie vind 07:00 plaas en die eerste rondte van vyf skop stiptelik om 08:00 af.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
