SportSportSportSport

Valke open Cravenweek teen SWD

Groot rugbyvoorreg val Monnas aanstaande jaar te beurt

VANDERBIJLPARK. – Die Valke sal aanstaande jaar in Krugersdorp die Cravenweek vir Hoërskool teen SWD opem.
Die toenooi vind vir die eerste keer sedert 1964 by die HS Monument plaas.
Monnas was veronderstel om 2020 die toernooi aan te bied maar Covid het ‘n stokkie daarvoor gesteek.
Die Cravenweek vind van 24 tot 29 Junie plaas.
Die bepalings vir Maandag 24 Junie, is:
Maandag, 24 Junie: SWD vs Valke; Boland vs Luiperds;
OP vs Grens en WP vs Sharks;
Dinsdag, 25 Junie: WP XV vs Griekwas; Pumas vs Limpopo Bulls;
Vrystaat vs Griffons en Bulls vs Leeus.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button