Die spelers van die Laerskool Vryheidsmonument in Vereeniging wat die onderskeie Suid-Gauteng spanne gehaal het, is:Henro de Lange, Luca Joubert, Rudi Bruwer (o.11 Suid-Gauteng) en Josh Cloete (o.12 Suid-Gauteng).
VEREENIGING. – Van Wilgerlat swaai kan jy die Laerskool Vryheidsmonument se krieketspelers min leer. Die skool spog met vier spelers: Henro de Lange, Luca Joubert, Rudi Bruwer (o.11 Suid-Gauteng) en Josh Cloete (o.12 Suid-Gauteng) wat die onderskeie provinsiale spanne gehaal het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za