VEREENIGING. – Die jaar 2023 was provol hoogtepunte vir Nicole van Wyngaardt van die Laerskool Risiville. Die jong netbalspeelster het nie net vanjaar vir die tweede opeenvolgende haar Gauteng-kleure verwerf nie.
Sy is tydens haar skool se prysuitdeling as die Netbalspeler van die Jaar en Sportdogter van die Jaar gekroon. Sy het vanjaar ook aan hokkie en atletiek deelgeneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
