SportSportSportSport

Groot dinge wink by V’bijlpark Rugbyklub vir 2024

Die Bijlers wil vanjaar hul stem dik maak in die Valke-liga

VANDERBIJLPARK. – Die Vanderbijlpark Rugbyklub gaan 2024 met ‘n knal afskop. Die klub spog met ‘n afrigting -en bestuurspan asook nuwe borge. Die eerste oefening skop op 9 Januarie af. Oefeninge sal Dinsdae en Donderdae van 18:00 tot 20:00 plaasvind. Spelers sal aanstaande jaar ‘n wedstrydfooi ontvang. Vir navrae kontak Johan Nagel by 062 0201 955.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button