SportSportSportSport

Eagles gereed om hul vlerke sprei

NWU Vaal is altyd opsoek na nuwe rugbytalent

VANDERBIJLPARK. -Die NWU Eagles Vanderbijlpark Rugbyklub (NWU Vaal) se proewe vind 1 Februarie plaas. NWU Vaal is ‘n oop klub en spelers hoef nie geregistreerde studente te wees om vir die klub te speel nie.

Die enigste vereiste is dat die speler ouer as 18 moet wees.

Oefeninge vind Maandae, Dinsdae en Donderdae van 18:00 tot 20:00 plaas by die kampus in Hendrik van Eck Boulvard. Vir meer inligting kontak Dewald by 076 235 3196.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button