SportSportSportSport

Moolman maak mooi op Maccauvlei

Maccauvlei die tuiste van Charl Scwartzel was die naweek die gasheer van die Vrystaat Alec Levin Ope

VEREENIGING. – Die Pretorianer Louis Moolman (275: 70-67-71-67) is Sondag 14 Januarie op die Maccauvlei Gholfbaan na 72 putjies en 13 houe minder as baansyfer as die kampioen van die Vrystaat Alec Ope gekroon.

Hy het 21 voëltjies tydens die toernooi behaal.

Louis Moolman

Altin van der Merwe van Bellville Golf Club (275: 68-68-71-68) het tweede geëindig gevolg deur Jaden Deltel (276: 68-70-70-68) en Vian Jansen van Vuren (277: 69-71-71-66).

Atlin van der Merwe
Jaden Deltel

Jordan Wessels van Mooinooi Golf Club was vuurwarm tydens die laaste rondte en het slegs 65 hou benodig om die 18 putjies te voltooi.

Vian Jansen van Vuren
Jordan Wessels

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button