Afrikaanse Hoërskool Sasolburg se tennisbane word amptelik deur die hoof mnr. Dawie Kleynhans geopen.
SASOLBURG. – Die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg het Woensdag 22 Mei sy opgeknapte tennis bane ingewei. Die skool se tennisspan het die geleentheid gekry om hulle tennisvernuf teen die onderwysers ten toon te stel.
Affies se kranige tennisspelers het die gleentheid aangegryp om teen die onderwysers te speel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za