VANDERBIJLPARK. – Alle paaie gaan more-middag (Saterdag 1 Junie) na die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlpark-kampus lei wanneer NWU Vaal en Vereeniging Rugbyklub mekaar in hul plaaslike derby die stryd aansê.
Die dag se verrigtinge gaan deur die o.21’s afskop wanneer hulle mekaar om 13:15 die stryd aansê, waarna die tweede mekaar om 14:40 aandurf. Die hoofwedstryd skop om 16:00 af.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
