SportSportSportSport

Transvalia speel by DSTV-netbaltoernooi

Valia se eerste netbalspan gaan sy goeie vorm wil voortsit

VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia se netbalspan neem Saterdag 8 Junie aan die GSN DSTV toernooi by die Hoërskool Florida deel.

Valia is saam met HS Dinamika, Sosh East en Helpmekaar Kollege in ‘n groep ingedeel en kan homself gereed maak vir goeie mededinging.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button