VANDERBIJLPARK. – Jadey van der Sandt, ‘n leerling aan die Hoërskool Driehoek het op 21 September aan die Nasionale Karate Kampioenskap deelgeneem en goue medaljes in die Kata en Shiai Kumite verwerf.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
