SportSportSport

Volkies en Dokkies in eindstryd

Kolwe klap en paaltjies spat in halfeindronde

VANDERBIJLPARK. – Die eerste krieketspanne van die HS Dr. Malan en Heidelberg Volkskool het Saterdag 5 Oktober hulle plekke in die eindstryd van die Vaaldriehoek Hoërskoleliga bespreek.

‘n Bouler van Volkies vier fees nadat hy ‘n “slagoffer” geëis het.

Dit volg nadat die Dokkies en Volkies onderskeidelik vir die Sasolburg Hoërskool met ses paaltjies en Transvalia met 125 lopies geklop het. In die uitspeelwedstryd om die derde plek het Hoërskool Driehoek vir Roshnee oortuigend met 131 lopies geklop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button