VANDERBIJLPARK. - Die HS Driehoek is bitter trots op Kaylin Erasmus wat vir die Lions se o.16-dogterskrieketspan gekies is. Sy gaan as lid van die span aan die nasionale Krieketweek in Desemeber deelneem.