SportSportSportSport

Vaal Vikings wen Vander Cup

VANDERBIJLPARK – Die Vaal Vikings Amerikaanse Voetbalspan het in sy debuutjaar die A5FL soos ‘n orkaan getref om as die kampioen gekroon te word. Die span se plundertog is in die eindstryd voortgesit waar hy die Rebels met 46-8 in die grond ingespeel het. Wat die prestasie soveel meer spesiaal maak is dat die span …

VANDERBIJLPARK – Die Vaal Vikings Amerikaanse Voetbalspan het in sy debuutjaar die A5FL soos ‘n orkaan getref om as die kampioen gekroon te word.
Die span se plundertog is in die eindstryd voortgesit waar hy die Rebels met 46-8 in die grond ingespeel het.
Wat die prestasie soveel meer spesiaal maak is dat die span teoevallig uitsluitlik uit spelers bestaan wat of oud-leerlinge of onderwysers aan die HS Driehoek is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button