VANDERBIJLPARK – Die Sedibeng Premierliga vir o.11 en o.13-spanne kom eerskomende Sondag op die HS Transvalia tot ‘n spanningsvolle einde wanneer die onderskeie eindstryde beslis word.
Die o.11-eindstryd tussen die Jaguars en Kingz skop reeds om 08:00 af gevolg deur die o.13-eindstryd tussen die Strikers en Roosters.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
