MEYERTON – ‘n Goeie skut skop mens nie sommer onder enige bos uit nie.
Daarom is die Dokkies in Meyerton baie trots op Minya Havenga wat vir die AGA-SA Nasionale span gekies is wat aanstaande jaar Suid-Afrika by die 2025 AGA Wêreldtoernooi in Namibie gaan verteenwoordig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
