SportSportSportSport

Rhinos op pad Italië toe

Groot voorreg en verantwoordelikheid rus op span se skouers

VANDERBIJLPARK. – Die Rhinoweek se o.19-Streekspan vertrek op 9 Desember na Italie vir ‘n rugbytoer.

Die amptelike petoorhandigingseremonie het Saterdag 17 November by die VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind.

Dries van Heerden die stigter van die Rhinoweke oorhandig ‘n pet aan die afrigter van die streekspan. Foto’s: Ettienne van Rensburg

 

‘n Speler van die HS Driehoek ontvang sy pet.

Die datums vir aanstaande se Rhinoweke is ook bekendgemaak. Dit is soos volg:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button