Van links is:
Peet Fourie (Landloop Atleet van die Jaar), Shaun Heymans (beste vordering), Chantel du Plessis (Enduro Atleet van
die Jaar), Kediboni Monamane (beste vordering), Rose Jijane (Vroue Pad-atleet van die Jaar en Algehele Atleet van
die Jaar ), Petolo Petlane (Beste Junior Atleet van die Jaar), Thabiso Mosikili (Beste Mans Pad-atleet van die Jaar),
Mabushi Tji (Mans Enduro Atleet van die Jaar).
VANDERBIJLPARK – Die ArcelorMittal Atletiekklub het op 22 November tydens sy jaarlikse prysuitdeling sy top atlete vereer. Die klub het ‘n uitsonderlike jaar met vele hoogtepunte beleef.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za