VANDERBIJLPARK – Om 104 lopies van 51 aflewerings te moker sit nie in enigeen se broek nie.
Die Ratels Krieketklub se kolfmeester Niel Erasmus het dit vroeer vandeesmaand teen Wanderers vermag. Sy spogbeurt het onder meer 11 viere en ses sesse ingesluit. Sy treftempo van 203 is ontsagwekkend.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
