SportSportSportSport

SHS-speler gee Tigers byt

Kolf en boul wêreld aan die brand

SASOLBURG – Die Sasolburg Hoërskool is super-trots op Meyer Pretorius wat as lid van die Caspian Tigers die FPL Kriekettoernooi aan die brand gespeel het.

Die Tigers het die toernooi gewen danksy puik bydraes deur Pretorius. Hy het 245 lopies teen ‘n gemiddeld van 61.25 aangeteken en 16 paaltjies  platgetrek om gesamentlik as die top paaltjievraat gekroon te word.

Hy is ook as die Speler van die Toernooi en Kolwer van die Toernooi aangewys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button